Alpha Horologii

Alpha Horologii
Die ligging van Alpha Horologii (in die rooi sirkel).
Die ligging van Alpha Horologii (in die rooi sirkel).
Sterrebeeld Horlosie
Spektraaltipe K2 III[1]
Soort Reusester
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 04h 14m 00.11445s[2]
Deklinasie -42° 17′ 39.7232″ [2]
Skynmagnitude (m) 3,853[3]
B-V-kleurindeks  +1,097[3]
U-B-kleurindeks  +1,013[3]
Besonderhede
Massa (M) 1,55[4]
Ligsterkte (L) 37,61[5]
Temperatuur (K) 5, 028[5]
Afstand (ligjaar) 115
Metaalinhoud [Fe/H] -0,02[4]
Ander name
CD −42° 1425, HD 26967, HIP 19747, HR 1326, SAO 216710
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Alpha Horologii (afgekort as α Hor) is ’n oranjekleurige reusester in die sterrebeeld Horlosie (Horologium). Met ’n skynbare magnitude van 3,85[3] is dit die helderste ster in die sterrebeeld en kan dit met die blote oog gesien word. Dit is sowat 115 ligjare van die Son af en beweeg weg teen ’n radiale snelheid van 21,6 km/s.[6]

Sy sterreklassifikasie van K2 III[1] dui daarop dat dit ’n K-tipe geëvolueerde reusester is. Dit beteken die ster het die waterstof in sy kern opgebruik en weg van die hoofreeks beweeg. Alpha Horologii se massa is sowat 1,55 sonmassas[4] en sy ligsterkte is 38 keer dié van die Son.[5] Dit het ’n oppervlaktemperatuur van 5 028 K.[5]

  1. 1,0 1,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Gray2006
  2. 2,0 2,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named aaa474_2_653
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Cousins1973
  4. 4,0 4,1 4,2 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Liu 2007
  5. 5,0 5,1 5,2 5,3 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Mcdonald
  6. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named deBruijne2012

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy